 |
|
|
The nearest Guest farm to the border of
Botswana at McCarthy's Rest Border Post. Our aim is to provide you with
maximum comfort, best accommodation and to make every holiday trip an
experience to treasure and definitely repeat.
When you visit us all that remains for you is to relax and enjoy every
activity, the bush, breathtaking sunsets, wildlife and all the other
little things that counts for you |
|
 |
|
Springbokpan Gasteplaas is die naaste
gaasteplaas aan die grens van Botswana by die McCarthy's Rus Grenspos.
Ons doel is om aan u die maksimum gerief, beste akkommodasie en
lekkerste vakansie-ervaring ooit te verskaf en aan u die onthou-vakansie
te gee wat u weer en weer sal wil herhaal!
Wanneer u ons besoek, is u enigste doel
om te ontspan en elke aktiwiteit te geniet - die bosse, die asemrowende
sonsondergange, wildlewe en al die klein dingetjies wat werklik saakmaak! |
|
 |
 |
| |
|
|
| |
|